View Single Post
  #1  
Old January 29, 2004, 10:49 AM
fwullah's Avatar
fwullah fwullah is offline
First BC Member
 
Join Date: June 20, 2002
Location: Dhaka
Favorite Player: A successful cricketer
Posts: 6,545
Default Anybody knows Namibian / German / whatever?

I think during our last tour of Namibia, there was a discussion going on about what language the following is:

Laat krieketuitdaging begin!



Bangladesj se nuwe nasionale krieketkaptein, Habibul Bashar (links) gesels met sy onder-kaptein Rajin Saleh by ‘n oefening in Dhaka voor die span se vertrek na Namibië. Bashar het verlede jaar ook in Namibië getoer, maar Saleh is ‘n nuweling.

DIE Namibiese krieketspan kry vanaf dié naweek sy eerste kans om op sy tuisveld te wys hoeveel hy gebaat het uit verlede jaar se Węreldbeker-toernooi.
Deon Kotzé en sy manne kom te staan in ‘n herontmoeting met Bangladesj wat ‘n jaar gelede die eendagreeks teen Namibië in Windhoek met 4 – 1 gewen het.
Dit is die eerste keer sedert die Węreldbeker dat die Namibiërs weer op eie bodem in aksie is. Die Internasionale Krieketuitdaagreeks, soos dit bekend staan, word met N$10 000 deur MTC Namibië geborg.

Lees Meer

Source: http://www.republikein.com.na/
Reply With Quote